Baie geluk aan die 1ste en 2de spanne wat hulle onderskeidelike ligas maklik gewen het.
Afsluiting van Liga – Bring en Braai
Hiermee word julle ook dan vriendelik uitgenooi na die afsluiting van die gemende liga van 2011; ons vier ook sommer ons goeie oorwinnings sover, albei spanne het sover nog al hulle wedstryde ver gewen.
Ons sal Saterdag 4 Junie; ongeveer almal 17h00 klaar wees met wedstryde; ons sien dan uit daarna om ons mede klubmaats by die klub te ontmoet vir n bring en braai. Daar is n TV, jy sal kan rugby kyk.
Bring vleisie en drinkgoed, daar is biere en ciders en koeldrank te koop.
Laat weet asb as jy wel die afsluiting gaan bywoon? Ons sal graag getalle wil he, want ons gaan slaai en broodjies voorsien.
Spanne vir 4 Junie 2011
Eerstes teen BERGSIG by hulle:
Christelle en Hendrik van Schalkwyk
Daleen en Jaco v H
Elsa en oom Flip
Thinus Gouws en Denise Otto
Tweedes teen WNNR by hulle:
Paul en Elise
Abigaile en Guillaume
Jaco Lubbe en Karin van Schalkwyk
Louise en Nico van Zyl
Eerste span uitslag
Geluk aan die eerste span wat 8 -0 gewen het teen Doringkloof verlede saterdag!
Spanne vir Saterdag 28 Mei
Eerstes teen WNNR by hulle:
Christelle en Hendrik van Schalkwyk
Daleen en Jaco v H
Elsa en oom Flip
Jaco Jacobs en Denise Otto
Tweedes teen Lyng by hulle:
Paul en Elise
Abigaile en Guillaume
Jaco Lubbe en Jozanne Germishuys
Louise en Nico van Zyl